southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

4X4 d/cab Ford F250 in Velddrif, Western Cape for sale

4X4 d/cab Ford F250

Beskrywing
Fabrikaat: Ford
Model: F-250
Mylafstand: 12,345 kilometers
Jaar: 1979
Soort motor: Vragmotors
Toestand: Gebruikte
- 4X4 D/cab Ford F250 1979
- bakwerk het minimaal 1 of twee merkies op.
- meganies 200% met waarborg op engine en ratkas
- V8 cleveland Ford engine nuut oorgedoen met R14000 se
elektroniese ignition.( nou baie ligter op brandstof )
- 4 spoed ratkas met 4X4
- Nuwe starter met flywheel en ring gear,
nuwe rediator,
nuweRem sesteem met nuwe skoenne,
nuwe bande
nuwe ratkas ( clutch kit )
'n versterkte spider diff agter
en nog vele meer is op die bakkie vervang.
-Waarborge sal verskaf word
- idiaal vir Boot sleep - rede vir verkoop - het nou 'n nuwe landrover gekoop.

>> Click here to search for more - Cars in Western Cape