southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Chrysler Neon 1600 in Velddrif, Western Cape for sale

Chrysler Neon 1600

Beskrywing
Fabrikaat: Chrysler
Model: Neon
Mylafstand: 156,000 kilometers
Jaar: 2002
Soort motor: 4-door
Toestand: Gebruikte
Aircon, Lugsakke, Kragstuur, Elektriese vensters, CD/Radio,156000 km, 4 nuwe bande, bakwerk in baie goeie toestand, geen roes! Bekleedsel so goed soos nuut.
2002 model, silwer.
Topspoed van 240km/h
Baie ekonomies: 12km/l in verkeer, 14km/l op langpad.
Ry slegs teerpad.
Ry soos 'n droom, ideale familiekar, baie krag en met hak vir die sleep van 'n waentjie.

>> Click here to search for more - Cars in Western Cape