WOONWA TE KOOP in Velddrif, Western Cape for sale
GYPSEY CARAVETTE 5 WOONWA TE KOOP. TENT GROOTER GEMAAK EN NUWE AFDAK VOOR. PADVAARDIG, BAIE NETJIES
R 20,000
SPRITE woonwa / caravan te koop in goeie kondisie en gelisensieerd met voortent
in baie goeie kondisie en al oorgedoen in die binne kant. kom met volledige voor GROOT tent wat aan caravan vas maak...
Koswa te koop
Koswa, gelisensieheer, gaskan, gasbraaier, diepoliebraaier, rakke, geldkluis, wasbak, geldlaai, lig, waaier
R 6,000
Karavaan te koop
Safari 560 karavaan in goeie toestand te koop. Kontak gerus vir meer inligting.